Goeie Nuus Tyd

Radio Pulpit

Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.

About