Ligpunt Pretoria

Ligpunt Pretoria

'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn. As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons.  Vir meer inligting 🌐Ligpunt-webtuiste Kom kuier by ons📍Willows Country Lodge

About