
Mier op die mic
Anton
Ek skryf as "Mier op die man" en bespreek verskeie skrywes van bekende en onbekende skrywers en hoe elkeen se woorde die aspekte raak sryf wat in ons harte brand. Ek voer ook onderhoude met verskeie kunstenaars en hoor wat dit is wat hulle inspireer tot groter dinge. Dit sluit gedigte, kortverhale, prosa, draaiboeke, aanhalings en bykans enige samestelling in van woorde wat my binneste roer - en hopelik joune ook. Dit is hoofsaaklik in Afrikaans met hier en daar iets in Engels. Volg my @mieropdieman op Instagram My werk is ook on KALIGRAFIE beskikbaar onder @ACGriffel
Trailer
Ratings & Reviews
About
Ek skryf as "Mier op die man" en bespreek verskeie skrywes van bekende en onbekende skrywers en hoe elkeen se woorde die aspekte raak sryf wat in ons harte brand. Ek voer ook onderhoude met verskeie kunstenaars en hoor wat dit is wat hulle inspireer tot groter dinge.
Dit sluit gedigte, kortverhale, prosa, draaiboeke, aanhalings en bykans enige samestelling in van woorde wat my binneste roer - en hopelik joune ook.
Dit is hoofsaaklik in Afrikaans met hier en daar iets in Engels.
Volg my @mieropdieman op Instagram
My werk is ook on KALIGRAFIE beskikbaar onder @ACGriffel
Information
- CreatorAnton
- Years Active2K
- Episodes41
- RatingClean
- Copyright© Anton
- Show Website