
In Gesprek met God | Geloof • Besigheid • Jou Stem
Illandra Jones
In Gesprek met God is ’n Afrikaanse podcast vir vroue-entrepreneurs wat hul geloof en besigheid saam wil uitleef. Ek is Illandra Jones, en hier deel ek eerlike gesprekke oor wat dit beteken om God te betrek by die bou van ’n aanlyn besigheid. Ons praat oor die vrees om sigbaar te wees, hoe om jou eie stem te vind, en hoe om met meer selfvertroue jou storie, besigheid of geleentheid op sosiale media te deel. Ek deel my eie ervarings, lesse en praktiese raad oor geloof, entrepreneurskap en digitale bemarking. Jy hoef nie alles uitgepluis te hê om te begin praat nie.
About
In Gesprek met God is ’n Afrikaanse podcast vir vroue-entrepreneurs wat hul geloof en besigheid saam wil uitleef. Ek is Illandra Jones, en hier deel ek eerlike gesprekke oor wat dit beteken om God te betrek by die bou van ’n aanlyn besigheid.
Ons praat oor die vrees om sigbaar te wees, hoe om jou eie stem te vind, en hoe om met meer selfvertroue jou storie, besigheid of geleentheid op sosiale media te deel. Ek deel my eie ervarings, lesse en praktiese raad oor geloof, entrepreneurskap en digitale bemarking.
Jy hoef nie alles uitgepluis te hê om te begin praat nie.
Information
- CreatorIllandra Jones
- Years Active2025 - 2026
- Episodes13
- RatingClean
- Copyright© Illandra Jones
- Show Website