
Queer in Afrikaans
JacPod
Queer in Afrikaans is ’n kleurvolle nuwe potgooi wat jou nooi na eerlike gesprekke met Afrikaanse sterre wat jy reeds ken en liefhet. Met die gewilde drag queen Regina Blaque aan die stuur, sien jy hierdie keer die bekendes in ’n heel nuwe lig: eerlik, snaaks en diep menslik. Dit is trots Suid-Afrikaans en meer as net nog ’n potgooi: dit is ’n viering van gemeenskap. Queer in Afrikaans is 'n JacPod Oorspronklike reeks, geskep ter viering van Suid-Afrika se Pride Maand.
Episodes
- 6 Episodes
About
Queer in Afrikaans is ’n kleurvolle nuwe potgooi wat jou nooi na eerlike gesprekke met Afrikaanse sterre wat jy reeds ken en liefhet. Met die gewilde drag queen Regina Blaque aan die stuur, sien jy hierdie keer die bekendes in ’n heel nuwe lig: eerlik, snaaks en diep menslik. Dit is trots Suid-Afrikaans en meer as net nog ’n potgooi: dit is ’n viering van gemeenskap.
Queer in Afrikaans is 'n JacPod Oorspronklike reeks, geskep ter viering van Suid-Afrika se Pride Maand.
Information
- CreatorJacPod
- Years Active2K
- Episodes6
- RatingClean
- Copyright© JacPod
- Show Website