Dinner en Skinner

Dinner en Skinner

Maak jou reg vir 'n onvergeetlike ervaring vol lag, geselskap en unieke menings met "Dinner en Skinner". Jou nuwe gunsteling potgooi met gasheer en -vroue Mel die Storieverteller, Jou Saffa Mamma en Edó! Eerlik, pretensieloos en skreeusnaaks. Die verfrissende span bring jou 'n opwindende mengsel van opregtheid, humor en wêreldkennis. Moenie dink dis net lag nie! Dinner en Skinner is chock en block vol intieme gesprekke waar jy jou eie mening kan beaam en heel moontlik uitdaag. Hoe kom 'n Grapjas, Diva en Mamma so goed oor die weg? Luister nou, vind uit en word deel van die geselligheid!

  1. 11/08/2023

    To kid, or not to kid?

    Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor kinders, spesifiek of mens hulle moet he of nie?! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Wat steek SaffaMamma al weg vir 'n paar weke? Gaan Mel vinnig kinders kry na sy getroud is? Hoeveel agter-kleinkinders is daar in Edó se familie? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Wen 'n voucher van Celeste Steyn ter waarde van R2000.00 om jou en jou geliefdes vir ewig vas te vang as 'n charicature! Wen deur comments te los en jou gunsteling oomblikke op social media te share. As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borge en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien! Celeste Art se Instragram: https://www.instagram.com/za_celeste_art/ Mel die Storieverteller se bladsye: https://www.instagram.com/mel_die_sto... https://www.facebook.com/meldiestorie... https://www.tiktok.com/@mel_die_stori... SaffaMamma se bladsye: https://www.instagram.com/jousaffamamma/ https://www.facebook.com/JouSaffaMamma https://www.tiktok.com/@jousaffamamma/ Edó se bladsye: https://www.instagram.com/edo.mostert/ https://www.facebook.com/edo.musiek/ https://www.tiktok.com/@edo.mostert/ BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)

    To kid, or not to kid?
  2. 10/18/2023

    Balanseer jou lewe

    Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Wanneer het Edó leer 'nee' sê? Wat is SaffaMamma se rekord wat sy aaneen by die werk was? Hoeveel burnouts het Mel al gehad? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Wen 'n voucher van Celeste Steyn ter waarde van R2000.00 om jou en jou geliefdes vir ewig vas te vang as 'n charicature! Wen deur comments te los en jou gunsteling oomblikke op social media te share. As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borge en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien! Celeste Art se Instragram: https://www.instagram.com/za_celeste_art/ Marnel Makeup se bladsye: https://www.instagram.com/marnelmakeup/ https://www.facebook.com/marnelmakeup/ https://www.tiktok.com/@marneltoerien/ Mel die Storieverteller se bladsye: https://www.instagram.com/mel_die_sto... https://www.facebook.com/meldiestorie... https://www.tiktok.com/@mel_die_stori... SaffaMamma se bladsye: https://www.instagram.com/jousaffamamma/ https://www.facebook.com/JouSaffaMamma https://www.tiktok.com/@jousaffamamma/ Edó se bladsye: https://www.instagram.com/edo.mostert/ https://www.facebook.com/edo.musiek/ https://www.tiktok.com/@edo.mostert/ BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)

    Balanseer jou lewe
  3. 10/04/2023

    Doelgerig

    Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Het Mel haar 'ikigai' gevind? Hoekom hou Edó daarvan om te kyk hoe mense stort? Waarom voel SaffaMamma net so klein bietjie verlore? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borg en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien! Mel die Storieverteller se bladsye: ⁠https://www.instagram.com/mel_die_sto..⁠. ⁠https://www.facebook.com/meldiestorie..⁠. ⁠https://www.tiktok.com/@mel_die_stori..⁠. SaffaMamma se bladsye: ⁠https://www.instagram.com/jousaffamam... Edó se bladsye: ⁠https://www.instagram.com/edo.mostert... BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)

    Doelgerig
  4. 09/20/2023

    Vettie-boem-boem!

    Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Hoekom het Edó gehuil in die Spur? Hoeveel weeg Mel, maak dit ooit saak? Waarom het SaffaMamma as kind haar gevoelens geëet? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieder en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien! Mel die Storieverteller se bladsye: ⁠https://www.instagram.com/mel_die_sto..⁠. ⁠https://www.facebook.com/meldiestorie..⁠. ⁠https://www.tiktok.com/@mel_die_stori..⁠. SaffaMamma se bladsye: ⁠https://www.instagram.com/jousaffamam... Edó se bladsye: ⁠https://www.instagram.com/edo.mostert... BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)

    Vettie-boem-boem!
  5. 08/30/2023

    Eerste Soene en Glas Skoene

    Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Wat is SaffaMamma se claim to fame? Wil Mel trou of nie? Wat het Edó op sy boyfriend se lippe geproe? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Win a 1-year subscription as a content creator on TRNDNG! This platform is set to be South Africa's go-to hub for brands and businesses to find content creators. Entities would be able to search for content creators by age, location, language, platform, followers, niche markets and budget ranges per post. This free-to-search platform is launching on 1 October 2023! As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borg en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien! TRNDNG se bladsye: https://www.instagram.com/trndng.co.za/https://www.facebook.com/trndng.co.za/https://www.tiktok.com/@trndng.co.za/ Mel die Storieverteller se bladsye: https://www.instagram.com/mel_die_sto... https://www.facebook.com/meldiestorie... https://www.tiktok.com/@mel_die_stori... SaffaMamma se bladsye: https://www.instagram.com/jousaffamamma/https://www.facebook.com/JouSaffaMammahttps://www.tiktok.com/@jousaffamamma/ Edó se bladsye: https://www.instagram.com/edo.mostert/https://www.facebook.com/edo.musiek/https://www.tiktok.com/@edo.mostert/ BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)

    Eerste Soene en Glas Skoene
  6. 08/16/2023

    Ry jy of bly jy?

    Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Watter raad het SaffaMamma oor die lewe in Dubai? Wat het Mel gekoop op haar eerste dag in Nederland? Wat het Edó ge'photoshop' om sy baba hondjie by hom uit te kry? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Win a 1-year subscription as a content creator on TRNDNG! This platform is set to be South Africa's go-to hub for brands and businesses to find content creators. Entities would be able to search for content creators by age, location, language, platform, followers, niche markets and budget ranges per post. This free-to-search platform is launching on 1 October 2023! As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borg en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien! TRNDNG se bladsye: https://www.instagram.com/trndng.co.za/ https://www.facebook.com/trndng.co.za/ https://www.tiktok.com/@trndng.co.za/ Mel die Storieverteller se bladsye: https://www.instagram.com/mel_die_sto... https://www.facebook.com/meldiestorie... https://www.tiktok.com/@mel_die_stori... SaffaMamma se bladsye: https://www.instagram.com/jousaffamamma/ https://www.facebook.com/JouSaffaMamma https://www.tiktok.com/@jousaffamamma/ Edó se bladsye: https://www.instagram.com/edo.mostert/ https://www.facebook.com/edo.musiek/ https://www.tiktok.com/@edo.mostert/ BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)

    Ry jy of bly jy?

About

Maak jou reg vir 'n onvergeetlike ervaring vol lag, geselskap en unieke menings met "Dinner en Skinner". Jou nuwe gunsteling potgooi met gasheer en -vroue Mel die Storieverteller, Jou Saffa Mamma en Edó! Eerlik, pretensieloos en skreeusnaaks. Die verfrissende span bring jou 'n opwindende mengsel van opregtheid, humor en wêreldkennis. Moenie dink dis net lag nie! Dinner en Skinner is chock en block vol intieme gesprekke waar jy jou eie mening kan beaam en heel moontlik uitdaag. Hoe kom 'n Grapjas, Diva en Mamma so goed oor die weg? Luister nou, vind uit en word deel van die geselligheid!