EWE ANDERS 🎙️
Ricia Bester en Mia Knoesen
Welkom by Ewe Anders, ‘n Afrikaanse podcast waar twee twintig-ietsie-jarige vriendinne, Ricia en Mia, hulle lewens en al die chaos wat daarmee gepaard gaan deel. Van vriendskappe en stories tot geestesgesondheid en eksistensiële krisisse—geen onderwerp is van die tafel af nie! Luister in vir ‘relateable’ gesprekke, eerlike refleksies, snaakse ervarings en baie lag terwyl hulle saam die wilde rit van volwassenheid aanpak.
소개

정보
- 제작진Ricia Bester en Mia Knoesen
- 방송 연도2025년 - 2026년
- 에피소드23
- 등급전체 연령 사용가
- 저작권© Ricia Bester en Mia Knoesen
- 웹사이트 보기