Wel En Weë Van dkbk - Bykkans 23 Jaar Van Musiek ...

Dawid Nel

Dawid en sy boesemvriend, Aidan, het in 2002 begin as 'n Afrikaanse musiekgroep, wat hulself gedoop het dkbk - of te wel - Die Kranksinnige Bok Kapaters! Soos die naam aandui, is hul musiek lekker-lag, komietlike stof ... Jare later, eers in 2020, het dkbk digitaal gegaan en nou gaan ons hierdie kanaal gebruik om vir julle te kom vertel waar ons liedere vandaan kom en ook meer weggee oor hoe ons opneem reis verloop het. Ons gaan ook vir julle weggee watter instrumente ons gebruik en hoekom. En natuurlik, gaan ons gesels oor die naam ... Ons hoop jul geniet die kanaal terdee!!

About