Refuah | רְפוּאָה.

Refuah Bedieninge

Refuah is ’n Christelike potgooi wat Bybels-gegronde gesprekke aanbied oor geloof, identiteit, herstel en die uitdagings van die alledaagse lewe. Elke episode is daarop gerig om mense toe te rus, te bemoedig en nader aan Jesus Christus te lei deur die waarheid van God se Woord. Deur eerlike en praktiese gesprekke word die lewe vanuit ’n Bybelse perspektief benader. Die doel is om hoop te bring, geloof te versterk en luisteraars aan te moedig om Jesus Christus volkome te volg – om die ou mens en sy sondige begeertes af te lê en, deur die krag en leiding van die Heilige Gees, intensioneel te kies om voluit vir Jesus te leef. Só word God se waarheid nie net gehoor nie, maar prakties in ons alledaagse lewe uitgeleef.

About