
Goeie More Kruispadders
Matie Barnard
“Goeie More, Kruispadders!” Só begin ons elke oggend—’n groep gewone mense wat saam die Bybel oopmaak en rustig deur God se Woord stap. In hierdie kort Afrikaanse stemnotas lees ons die Bybel gedeelte vir gedeelte. Ons probeer die teks verstaan, God se hart daarin raaksien en ontdek hoe sy Woord ons help om elke dag as dissipels van die Here Jesus Christus te leef. Dit is nie ’n formele Bybelstudie of teologiese lesing nie. Dit is eerder soos vriende wat saam om ’n tafel sit, die Bybel oopmaak en luister na wat die Here vir ons wil sê. Maak jou Bybel oop en kom stap saam met ons deur die Woord
About
“Goeie More, Kruispadders!”
Só begin ons elke oggend—’n groep gewone mense wat saam die Bybel oopmaak en rustig deur God se Woord stap.
In hierdie kort Afrikaanse stemnotas lees ons die Bybel gedeelte vir gedeelte. Ons probeer die teks verstaan, God se hart daarin raaksien en ontdek hoe sy Woord ons help om elke dag as dissipels van die Here Jesus Christus te leef.
Dit is nie ’n formele Bybelstudie of teologiese lesing nie. Dit is eerder soos vriende wat saam om ’n tafel sit, die Bybel oopmaak en luister na wat die Here vir ons wil sê. Maak jou Bybel oop en kom stap saam met ons deur die Woord
Information
- CreatorMatie Barnard
- Years Active2026
- Episodes48
- RatingClean
- Copyright© Matie Barnard
- Show Website