Podvoeding
Maroela Media
"Podvoeding", ’n inisiatief van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum en Maroela Media, is ’n reeks gesprekke oor die toekoms van begronde, Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika. Daar is talle krisisse in die onderwys, maar daar is ook oplossings. Daar is hoop en die hoop is ’n omvattende opvoedingsideaal. Dink saam met ons, praat saam met ons en doen dan ook saam met ons. Saam sal ons ’n blink toekoms verseker.
소개

정보
- 제작진Maroela Media
- 방송 연도2022년 - 2023년
- 에피소드19
- 등급전체 연령 사용가
- 저작권© Maroela Media
- 웹사이트 보기