150 episodes

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Spektrum Radio Pulpit

    • Religion & Spirituality

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

    Jannie Putter: Hou die goeie "labels"

    Jannie Putter: Hou die goeie "labels"

    Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Hou die goeie labels” uit Ps 139:14

    • 5 min
    Kalaharistories: Die Slaapversteurder

    Kalaharistories: Die Slaapversteurder

    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die slaapversteurder” uit Jak 4:7

    • 4 min
    Deon Loots: In die Spore van die Herder

    Deon Loots: In die Spore van die Herder

    Dan gesels ons met Deon Loots oor sy boek, In die Spore van die Herder en sy getuienis daaragter natuurlik.

    • 17 min
    Ps Mark Taljaard: Reik uit na mense

    Ps Mark Taljaard: Reik uit na mense

    Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy tema: reik uit na mense

    • 4 min
    Cjay Jansen oor Godly Revolution

    Cjay Jansen oor Godly Revolution

    Johann Els is speaking to Cjay Jansen, who is one of the artist who will be performing at Godly Revolution. Just to catch up with him and his ministry and his message to young people in SA.

    • 11 min
    Johan Oberholster oor die Moot Projek

    Johan Oberholster oor die Moot Projek

    Johann Els gesels met Johan Oberholster, medestigter van die Mootprojek, waar hulle die Moot skoonmaak en opbou waar en hoe hulle kan. Iets wat ‘n groot verskil kan maak as meer mense dit kan doen in hulle eie agterplase.

    • 18 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
Ascension
The Bible Recap
Tara-Leigh Cobble
Joel Osteen Podcast
Joel Osteen, SiriusXM
WHOA That's Good Podcast
Sadie Robertson Huff
followHIM: A Come, Follow Me Podcast
Hank Smith & John Bytheway
Timothy Keller Sermons Podcast by Gospel in Life
Tim Keller