Die Noodkreet

maydaymenlo

Mayday - die noodkreet van ons generasie. As 'n gemeente hoor ons die noodkreet van jong mense in Pretoria en roep uit na God. Ons wil 'n omgewing skep waar ons nader aan God kan kom, meer van sy woord kan leer en ook in community kan leef met Sy mense. As 'n kerk leef ons VRYGESPREEK deur dit wat Jesus vir ons gedoen het. Ons leef saam in COMMUNITY en op SENDING. Mayday Menlo is SKRIF GETROU en leef GEESVERVULD.

Ratings & Reviews

5
out of 5
2 Ratings

About